Amy Acker

Amy Acker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Amy Acker (gebore 5 Desember 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Catch Me If You Can (2002) en The Cabin in the Woods (2012), en in die televisiereekse Angel (1999) en Alias (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy